Hierdie site lyk mooi in Opera, Safari en Firefox, en lelik in Internet Explorer

Die Seerower'seblief insentief is 'n uitnodig om vir jouself kopieë van ons eerste CD, EeN te maak, met ander woorde, ons nooi jou uit om die CD te Pirate. Jy kan hieronder al die graphics van EeN se CD cover download. Jy't klaar die musiek (hopelik), so jy kan soveel van jou eie CD's maak as wat jy wil. Komaan, doen dit. Dis nie regtig onwettig nie. Hulle wil net graag hê jy moet so dink. So, hoekom wil jy nou die CD gaan staan en koop? Dit kos jou net onnodig baie geld, en vir my onnodige moeite. Om die CD self soos die oorpronklike CD te laat lyk, gebruik plein wit printable CD's, met geen ander print op nie.

Hartswater - gemaak deur Nil die Lange