Latest Song :: Chris

Our latest song, actually a very nice one, wasn’t very nice to write. That’s why it took so long to finish – Chris

2 Responses to “Latest Song :: Chris”

  1. Dit is ‘n fantastiese tribute en stem vir my keel wat toetrek en skrik. Baie dankie julle, die song is beautiful en vreesaanjaend op die selfde tyd. Ek luister dit en ‘n vreemde woede woeker maar ook ‘n ongelooflike kalmerende krag. waar lê die antwoord. waar is hy heen. as ek my oë toemaak sien ek die golwe van die klank. dalk is dit waar hy is.

  2. Baie dankie. Chris spook baie by my … gelukkig is hy ‘n vriendelike spook.

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.