NuL se heel eerste gig. Tiaan Rautenbach het hier nog lead vocals gedoen, met Adriaan Pelzer op Backing Vocals. Tiaan kon die volgende gig (die eerste gig by The Bohemian) nie maak nie, en van daar af het Adriaan self die vocals gedoen, soos op al die studiomateriaal tot op daai stadium.
foto’s deur Gerrie Roos