Hierdie is ‘n promo shoot wat NuL in die pas voltooide visual studio by PIT Produksies in 2008 geskiet het. Die foto’s is geneem deur Ewan Dressel.