Hierdie bladsy is ‘n portal vir die goed wat ons doen om geld te maak. As jy dus nie regtig geld het nie, of jy het geld, maar jy wil dit nie graag uitgee nie, of jy is eintlik maar net hier vir die freebies, click nou dadelik hier om terug te gaan homepage toe…
As jy wel hier is om geld uit te gee – Baie Welkom! Click op die linkerkanste vlam om CD’s te koop, en op die regterkanste vlam om na ons hoogs kompeterende studio-rates te kyk, terwyl ons sekretaresse gou vir jou ‘n koppie tee maak.
Lucy…
