Nugter alleen weet waar dit begin het – seker by die Huisgenoot – maar Afrikaanse mense kan soms die grootste pot kak oneindig vermaaklik vind. Dit geld vir alles van musiek tot poepgrappies. Myns insiens is Sewende Laan die beste voorbeeld van hierdie verskynsel. Onluisterbare kenwysie, onnosele direction, onnatuurlike diksie, die lys gaan aan … en die volk gaan aapkak.
Woorde, Musiek & Vocals: Adriaan Pelzer
