Die songs hieronder is nuwe songs wat iewers in die toekoms op ‘n CD gaan kom, songs wat dit nie tot op ‘n CD gemaak het nie, of albei. Gewoonlik word die songs geremaster wanneer ‘n CD gefinaliseer word, en dan kan die klank van die song dalk heeltemal verander (ons het in sekere gevalle selfs van die vocals op van die songs oor opgeneem in die mastering-proses). Click op die vuurballe.