Hierdie is ‘n ligter song – lekker in die kar op die lang pad of so. Die woorde is eenvoudig, herhalend, en seker nogal subjektief. Dis egter waar, as jy mooi daaraan dink. Ons lewe almal in Utopia, en ons bly lekker. Geniet dit net – dis jou eie keuse…
Woorde: Adriaan Pelzer, Musiek & Vocals: Adriaan Pelzer
