Hierdie is amper presies dieselfde weergawe as op EeN, behalwe vir die mastering wat Simon daarop gedoen het, en die vocals wat ons gere-record het. Hierdie tel dus nie regtig as nog een van die beloofde remixes nie, maar dit kom nog – een of ander tyd …
Woorde, Musiek, Vocals: Adriaan Pelzer
