Hierdie song het te doen met intense fisiese pyn. Niks psigologies of diep nie, net plein straightforward pyn – die soort wat jou half blind maak, en jou die dun vleise van jou kneukels laat afkou van frustrasie. Ek vermoed daar’s ‘n tipe Satori wat in die heel diepste pyn skuil. DDT het die kickass vocals in die rustige dele geskryf.
Woorde: Adriaan Pelzer & DDT, Musiek: Adriaan Pelzer, Vocals: Adriaan Pelzer & Mareli Minnaar