Wanneer jy drie-uur in die oggend op ‘n roll is in ‘n game Counter Strike (of enige ander FPS), en skielik daag daar hierdie ou op met die naam k41N666 wat al jou koeĆ«ls dodge terwyl jy jou beste snipergun se magasyn op hom leegmaak, net om jou met sy mes te kom doodsteek, dan weet jy jy’t te doen met die refleksies van ‘n dertienjarige Online Superstar.
Woorde, Musiek & Vocals: Adriaan Pelzer