Dit wat die woorde nie sĂȘ nie, word uitgebeeld in die ongemaklike groove van die song. Dit is veronderstel om jou ‘n bietjie op jou tanne te laat kners, en jou nekhare te laat rys. ‘n Bietjie soos ons vriend Kosie wat dik gepoeier by ‘n hoog sober partytjie opdaag. Hy’s nou so vinnig soos ‘n Jagluiperd, maar die harde grond gaan hom een of ander tyd inhaal.
Woorde, Musiek & Vocals: Adriaan Pelzer