Collin Minnaar het die woorde impromptu geskryf, sommer skertsend in ‘n email een dag. Ek het baie daarvan gehou, en besluit om ‘n song daarvan te maak. Dis ‘n Hardcore nommertjie, ek dink min ander style sou die essensie van chaos in die woorde kon vasvat.
Woorde: Collin Minnaar, Musiek & Vocals: Adriaan Pelzer