Hierdie is ‘n Hardcore remix van Rina. Die dag toe ek Rina klaargemaak het, het ek geweet die song het nog baie energie, en sal ten minste een of twee remixes kan oorleef. Hierdie is die eerste een. Miskien is daar nog genoeg impetus vir die acoustic blackmetal free jazz weergawe? Wie weet…
Woorde, Musiek & Vocals: Adriaan Pelzer