Ek dink die meeste mense wat uit die ratrace uitgedrop het omdat hulle die daaglikse dosis lieg net nie meer kon vat nie sal aanklank vind by diĆ© song. Gerome Djimbovsky is ‘n gewone ou met ‘n gewone job by ‘n groot company. Die ding is net – hy’s gebore met vlerke, maar hy weet dit nie. Op ‘n dag kom daar ‘n sterk wind verby, skep sy vlerke, met hom daarmee saam.
Woorde, Musiek & Vocals: Adriaan Pelzer