Hier is al die musiek van ons tweede CD, Twee. As jy graag die fisiese CD wil hĂȘ, koop dit hier. Gaan kyk ook by die “Please Pirate” inisiatief. Die hele CD met CD graphics en al is daar te download as een zip file, sodat jy jou eie CD kan maak as jy lus het. Onthou net, ons s’n gaan langer hou, want dis ‘n regte CD, nie gebrande CDROM’s nie … Click op die vuurballe hieronder om die songs te download.
