Hieronder is ‘n link na die sample pack van God Red Die President, wat jy kan download as jy dit graag wil remix. Al ons musiek is Creative Commons gelicense, en dit beteken jy kan dit remix net soos jy lus het. Stuur net vir ons ‘n copy daarvan sodat ons dit hier kan link.
