EeN is ons heel eerste CD. Dit is redelik random in styl, omdat dit songs bevat wat deur die loop van omtrent sewe jaar gemaak is. Die main invloede op diĆ© CD is glitch – ons het baie geluister na Aphex Twin, Squarepusher, Autechre, Kid Koala, en so aan. Twee songs op hierdie album, Rina, en Die Generiese Ooms met die Ligblou Windbreakers, was die eerste tekens van NuL soos ons dit vandag ken.
