Welkom by die “Pirate Please” inisiatief. Ons nooi jou uit om ons CD’s te pirate.Click op die vuurballe hieronder om enige van ons CD’s te download as ‘n geheel, met al die tracks en die CD artwork as een zip file. Print die booklet op jou inkjet, brand die tracks na ‘n CDROM toe, en siedaar – jy’t jou eie NuL CD!
