Wakkerslaap is doelgemaak as ‘n inleiding vir die CD, net voor die CD gemaster is. Die idee is dat dit as ‘n mental paletskoonmaker moet dien, om jou bietjie te laat vergeet waaraan jy nou net gedink het, op ‘n nie-indringende manier, sodat jy kan reg wees as die tweede song begin.
Musiek: Adriaan Pelzer, Vocals: Mareli Minnaar
