Dag in en dag uit slaan Rina haar vingers stomp op die till by Checkers, en kom einde van die maand, kan sy skaars haar perm bekostig. Een dag word sy egter wakker en weet dat hierdie dag anders gaan wees as al die ander…
Woorde, Musiek, Vocals: Adriaan Pelzer
