Op die spykertafel is een van die eerste songs – Simon het ‘n op ‘n dag ‘n paar baie cool
Fruityloops sessions by my aangebring, en ek het hulle gesequence en met effekte gespeel. Hierdie is een van hulle, en nog steeds party dae een van my favourites.
Musiek: Adriaan Pelzer & Simon Kruger
