Nog een van daai lekker batch Fruityloops sessions waarmee Simon een dag hier opgedaag het. Selfde storie – Simon het die ruggraat gemaak, en ek het die vleis ingesit.
Of so iets…
Musiek: Adriaan Pelzer & Simon Kruger