Al die loops vir die song is geteken. Verskillende kleure vir stereo imaging, tyd op die X-as en
frekwensie op die Y-as. Dit het baie lank gevat, maar dit was groot pret. Synthesizers is baie makliker, though :P
Musiek: Adriaan Pelzer, Gelaggery:Mareli Minnaar