Hehehe. Dis wat gebeur as jy aanhou record terwyl niemand regtig meer iets het om te sĂȘ nie. Ek het iets hieruit gemaak sommer net vir die grap (en die lekker), maar toe kom ek agter dat klein kiddies mal is daaroor. Hulle is natuurlik ook net plein mal…
Musiek: Adriaan Pelzer, Vocals: Adriaan Pelzer & Rampokkers
