Ook ‘n ouerige song. Simon het ‘n klomp loops gemaak, onder andere die vocal loop hierin. Ek het hulle aanmekaargetimmer. Die klankgehalte is nie so great nie – ouerige Acid (Nie Hoffmans nie, Sonic Foundry
.
Musiek: Adriaan Pelzer & Simon Kruger Vocals: Simon Kruger
