Die naam (en die woorde) is skertsend, en definitief nie offensive bedoel nie, as enigiemand sou wonder. Die klanke in die agtergrond is baie oud – van die eerste goed wat ek gemaak het. Die woorde ook. Die samevoeging van die twee is nuut, asook die recording.
Woorde, Musiek, Vocals: Adriaan Pelzer
