Party Ooms is nou maar eenmaal nie uitgeknip vir al die veranderinge in Suid-Afrika nie. En party Ooms, wel, hulle het bietjie kak aangejaag in die Ou Suid-Afrika, en nou’s hulle in die moeilikheid…
Deesdae maak die song my karsiek – ek’s nie seker hoekom nie.
Woorde, Musiek & Vocals: Adriaan Pelzer
