Een van die meer sinnelose dinge wat ek al gedoen het, was om in Centurion te bly vir ‘n jaar en ‘n half. Dis ongeveer 18 lasbriewe vir spoedfines. Die woorde het later so min gewig begin dra, dat ek gevoel het dit regverdig om gerecord te word. En seremonieĆ«l opgesny te word…
Woorde: Munisipaliteit van Pretoria, Musiek: Adriaan Pelzer, Vocals: Mareli Minnaar