Hierdie was gemaak vir Blikskottel op KykNet, en Diek Grobler het ‘n lekker kickass animasie gemaak en daarop gesync. Ek wou al so iets doen sedert Aphex Twin se cover van Popcorn. Luister so 30 keer direk na mekaar daarna. Dis lekker demented ]:)
Musiek: Adriaan Pelzer