Hierdie is ook ‘n baie ou song. As ek reg kan onthou, was dit een van die batch Fruityloops sessions wat Simon saam met Op Die Spykertafel gedoen het. Die naam Atari het eers saam met die voice-sample gekom (uit die kickass Anime Hikaru No Go)
Musiek: Adriaan Pelzer & Simon Kruger
