EeN is ons eerste CD. Dit bestaan uit musiek wat ons gemaak het sedert die groot skuif na rekenaarmusiek in 1998 op ‘n almagtige Pentium II 350 MHz, tot in 2004, toe die eerste tekens van ‘n shift na EBM en Industrial begin kop uitsteek het. Ons het dit gesien as ‘n teken, en die CD aanmekaargeslaan. Click op die rooi kolle.