Die storie gaan so: Vier onskuldige vriende gaan kuier vir ‘n naweek op ‘n verlate plaas wat die een ou iewers van gehoor het. Hulle is ge-gear met genoeg drank en kos vir ‘n lekker naweek, maar veral genoeg drank. Soveel so dat hulle nie besef dat alles op die plaas nie pluis is voor dit heeltemal te laat is nie…
As jy wil, kan jy hierdie liedjie remix.
Woorde & Vocals: Adriaan Pelzer, Musiek: Adriaan Pelzer, Simon Kruger & Dawid Kahts, Saxofoon: Mareli Minnaar, Tjello: Lani Van De Merwe