Hierdie is ‘n remix deur Dawid Khats, wat ook kitaar vir NuL speel. Met hierdie remix het hy dit reggekry om Vloek in iets heeltemal onverwags te verander.
Woorde: Adriaan Pelzer, Musiek: Dawid Khats, Vocals: Adriaan Pelzer