Hierdie is die selfde liedjie wat op Twee is, maar soos ons hom live gespeel het, het hy aanhou groei en dus het ons besluit dis die moeite werd om hom weer op te neem. So hier is hy. Die meer energieke, swaarder weergawe van Utopia.
Woorde: Adriaan Pelzer, Musiek & Vocals: Adriaan Pelzer