To ons klaar Kokainekop Kosie vir Twee gemaster het, het ons agtergekom dat alhoewel ons klaar met Kosie was, was hy nog nie klaar met ons nie. En dus, met die hulp van Tjellis Lani Van De Merwe, het ons geboorte geskenk aan Kokainekop Kosie (kom af). Meer ‘n hele nuwe liedjie as ‘n remix , dit bring ‘n nuwe donkerder kant van Kokainekop Kosie aan die lig.
Woorde: Adriaan Pelzer, Musiek: Adriaan Pelzer & Simon Kruger, Vocals: Adriaan Pelzer, Tjello: Lani Van De Merwe