Hierde liedjie het aan die lewe gekom as ons bydra aan ‘n huldeblyk aan Die Sex Pistols saamgestel deur die einste Ernie Pap. Soos dit gebeur het hierdie liedjie sy eie rigting gekry en in iets heeltemal nuuts verander wat ligtelik na Die Sex Pistols se “God Save the Queen” verwys. Toe did klaar was, het dit so goed uitgekom dat ons dit op ‘n CD moes net sit.
Woorde: Adriaan Pelzer, Musiek: NuL, Vocals: Adriaan Pelzer
