Hierdie song is ‘n oproep tot Rewolusie teen die onuithoudbare middelmatigheid wat ons dag tot dag bestaan in Suid Afrika binnegedring het. Luister hierna as jy ook lus voel om iets te verander. As jy reg is vir aksie, praat met ons – dan maak ons ‘n plan. Dis hoog fokken tyd…
As jy wil, kan jy hierdie liedjie remix.
Woorde: Adriaan Pelzer, Musiek: Simon Kruger & Adriaan Pelzer, Vocals: Adriaan Pelzer