Hierdie is ‘n sagter weergawe van Elektro Berzerk, wat ‘n coda virĀ  Drie is. Dis meer intiem van aard en dus is hy veronderstel om makliker sy baie ernstige boodskap oor te dra.

Woorde: Adriaan Pelzer, Musiek: Simon Kruger & Adriaan Pelzer, Vocals: Adriaan Pelzer