Die man van Telkom, asook Telkom self, mag nou wel glad nie in staat tot enige konstruktiewe werk wees nie, maar Die Man van Telkom het ‘n verskuilde agenda. Jy dink hy is bloot die useless lowlife wat by jou hek kom toeter blaas – dis wat hy voorgee om te wees – maar agter dié fasade skuil ‘n baie sinistêre mag.
