As jy ons wil kontak – hier is al ons details:
- PIT Produksies
- 4 Bruarfoss Laan
- Valhalla
- Pretoria
- 0185
- tel: 012 651 2432
- email: adriaan@nul.co.za
Dan is ons ook redelik aktief op die social networking sites hieronder. As jy ons ‘n message op een van hulle stuur, behoort ons binne ‘n week te antwoord. Email of telefoon is natuurlik vinniger, want ons is ouer as dertien. Ons doen ook nie meer skype en IM nie…
