Remix NuL
Ons het ‘n paar sample packs op die site gegooi, vir die wat tunes gooi op julle calculators, en ons songs wil remix. Die res van julle – jy kan dit download as jy wil hoor hoe klink die stukkies waaruit ons songs gebou is. Rou, kaal, en sonder effects. NuL sonder die icing.
Весьма забавная штука…
Ons het ‘n paar sample packs op die site gegooi, vir die wat tunes gooi op julle calculators, en ons songs wil remix…..