Nuutste Song :: Chris
Ons nuutste song, nogal ‘n baie lekker een, was glad nie so lekker om te skryf nie. Daarom het dit so lank gevat om klaar te maak – Chris
Ons nuutste song, nogal ‘n baie lekker een, was glad nie so lekker om te skryf nie. Daarom het dit so lank gevat om klaar te maak – Chris
Dit is ‘n fantastiese tribute en stem vir my keel wat toetrek en skrik. Baie dankie julle, die song is beautiful en vreesaanjaend op die selfde tyd. Ek luister dit en ‘n vreemde woede woeker maar ook ‘n ongelooflike kalmerende krag. waar lê die antwoord. waar is hy heen. as ek my oë toemaak sien ek die golwe van die klank. dalk is dit waar hy is.
Baie dankie. Chris spook baie by my … gelukkig is hy ‘n vriendelike spook.