Ons het Über-Rampokker geskryf vir Chris Erasmus, ons goeie vriend vir baie dekades, en ons kameraman en beligtingsdude. Hy het in Mei 2008 op sy bike gespring, en teen die weskus van Afrika opgery tot in Spanje. Om alles te kroon, het hy die hele trip stoksielalleen verfilm, en tussendeur nog ‘n Facebook Page ook op datum gehou. Hierdie is ‘n song oor hoe jy jou eie geluk bepaal – ‘n song vir die pad …
As jy wil, kan jy hierdie liedjie remix.
Woorde: Adriaan Pelzer, Musiek: Simon Kruger & Adriaan Pelzer, Vocals: Adriaan Pelzer